Kaapstad Verander Area

Vandag


29°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


28°C / 19°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Woensdag


26°C / 17°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Donderdag


31°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Vrydag


30°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Nuus

Marokko: Tragedie tref koninklike paleis

Deur sapa-afp Sondag 11 Augustus 2013 09:33

RABAT. - Sestien lede van Marokko se koninklike wagte het in ‘n padongeluk gesterf toe hulle per bus na die noorde van die land onderweg was om vir ‘n besoek deur Koning Mohammed VI voor te berei.

‘n Hospitaalbron het aan AFP gesê die ongeluk het vroegoggend naby Al-Hoceima in die noorde van Marokko gebeur. Altesaam 42 ander wagte is beseer.

‘n Plaaslike amptenaar het verduidelik dat die bus in ‘n bergkloof beland het. 

Hy het nie oor die oorsaak van die ongeluk uitgebrei nie.