03 Augustus 10:38
13°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 13°C

Wind 42km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 73%

Dinsdag


15°C / 13°C

Wind 31km/h


Reënval 12mm


Humiditeit 80%

Woensdag


16°C / 12°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Donderdag


18°C / 12°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 61%

Vrydag


18°C / 13°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 62%

Saterdag


15°C / 12°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 91%

Nuus

Ramadan kom tot bloedige einde

Deur sapa-dpa Sondag 11 Augustus 2013 11:25

BAGDAD. - Minstens 64 mense is dood en bykans 200 beseer toe ‘n rits bomme die naweek gedurende die Eid al-Fitr-vieringe ontplof het, het die Irakese departement van binnelandse sake gesê

Ander bronne sê die dodetal in Bagdad, Irak, was 91. Die gebiede wat geteiken is, is woonbuurte wat hoofsaaklik deur Sjiïtiese Moslems bewoon word.

Elf motorbomme het markte, restaurante en ‘n pretpark in die hoofstad ontplof.

Die aanvalle kom te midde van die Eid-feesvieringe wat ‘n einde aan die heilige maand, Ramadan, bring.

Volgens die Verenigde Nasies is altesaam 1 057 mense verlede maand in die land dood.