Kaapstad Verander Area

Vandag


29°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Maandag


32°C / 19°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Dinsdag


28°C / 15°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Donderdag


24°C / 14°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Vrydag


28°C / 14°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Nuus

Ses sterf toe vulkaan as, lawa spoeg

Deur sapa-afp Sondag 11 Augustus 2013 11:24

DJAKARTA. - Ses mense mense het die naweek gesterf toe ‘n vulkaan op Palue, Indonesië, warm as die lug ingespoeg en strome gesmelte lawa losgelaat het.

Die slagoffers het op ‘n strand geslaap toe die vulkaniese uitbarsting gebeur het.

Die plaaslike vulkaniese sentrum sê Berg Rokatenda het saam met die aswolke ook klippe sowat 2 km die lug ingestuur.

“Daar is ses slagoffers wat deur die warm lawa verswelg is,” het Johanes Berchmans, hoof van die distrik se rampbestuur, aan AFP gesê.

“Hulle is deur die warm lawa meegesleur toe hulle op die strand geslaap het.”

Drie volwassenes tussen die ouderdom van 58 en 69 se lyke is gevind, terwyl drie kinders tussen vyf en agt ook gesterf het.