Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 14°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Woensdag


21°C / 12°C

Wind 20km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 63%

Donderdag


21°C / 10°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Vrydag


21°C / 12°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Saterdag


22°C / 14°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Sondag


23°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0.9mm


Humiditeit 56%

Nuus

VSA maak ambassades oop

Deur sapa-dpa Sondag 11 Augustus 2013 14:41

WASHINGTON. - Die Verenigde State van Amerika het 18 van die 19 diplomatiese sendings oopgemaak nadat hy dit vroeër die week gesluit het.

Die VSA het dié stappe gedoen as gevolg van ‘n beweerde terreurdreigement van Al-Kaïda en sy bondgenote.

Die ambassade in Sana’a, Jemen, sal steeds gesluit wees. Die Duitse, Franse en Britse sendings sal ook in dié stad toe bly.

Amerika se konsulaat in Lahore, Pakistan, is ook nog gesluit.

Verlede week se sluitings volg nadat die VSA blykbaar onderskepte boodskappe van senior leiers van Al-Kaïda gekry het, waarin planne om ‘n ambassade aan te val, bespreek is.