29 Augustus 00:15
13°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 13°C

Wind 33km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Sondag


17°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 76%

Maandag


16°C / 13°C

Wind 29km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Dinsdag


18°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Woensdag


19°C / 13°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 62%

Donderdag


21°C / 14°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 59%

Nuus

Argentinië: Dodetal styg ná gasontploffing

Deur sapa-afp Maandag 12 Augustus 2013 12:14
ROSARIO. -  Argentynse reddingswerkers het op nóg drie lyke afgekom nadat 'n woonstelblok verlede week in 'n gasontploffing in die stad verwoes is.
Amptenare sê dit bring die dodetal op 17 te staan. Vier mense word steeds vermis.
Altesaam 62 mense is beseer, waarvan 13 steeds in die hospitaal is. 
'n Werker van 'n gasmaatskappy en 'n helper wat kort voor die ontploffing in die gebou gewerk het, is aanvanklik deur 'n regter ondervra, maar is later vrygelaat.