Kaapstad Verander Area

Vandag


33°C / 19°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Donderdag


34°C / 18°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Vrydag


27°C / 18°C

Wind 31km/h


Reënval 2.3mm


Humiditeit 61%

Saterdag


23°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.9mm


Humiditeit 47%

Sondag


30°C / 18°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 33%

Maandag


33°C / 19°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Nuusflitse
Krokodil byt man van Pretoria aan been 4 mense sterf in bankdrama in Rusland De Zalze-bloedbad: 16-jarige is nog kritiek Beweerde metropolisie-roof: 2 verskyn in hof IS eis vrylating van terroris in ruil vir gyselaars Belastingbetalers dok op vir Ace Magashule se 72 gaste in Kuba 3 gesinslede dood in bloedbad by gholflandgoed Belfast-stadsraad: ‘Vermy vis op straat’ Vegvliegtuig stort neer: Dodetal styg tot 11 ANC gaan vir Selebi-begrafnis betaal 7 huiskomiteelede van Potch voorlopig geskors 3 mense op De Zalze vermoor Metropolisie beroof glo ma, 2 kinders Fliek oor FW de Klerk draai in die VSA Facebook-gebruikers ruk lank ‘in duister’ 10 dood toe vegvliegtuig teen ander vliegtuie bots Brandfort: Oë rek oor reuse-uitgawes Top-spioen in hof oor bedrog Padwoede-verhoor tot Augustus uitgestel Man sterf in ongeluk by nywerheidsonderneming SAL kanselleer vlugte na New York weens slegte weer Vrou op staproete in Llandudno beroof Nelspruit-ouma glo as seksslaaf aangehou 5 stories wat jy nie kan mis nie Valke trek 10 Nigeriërs vas Air Malaysia se webruimte binnegedring Mej. Heelal kom uit Colombia Oudsoldate van SA help in stryd teen Boko Haram Man in hof ná skietery by vulstasie in Kaapstad Kerk neem afskeid van jong dominee ná fratsongeluk ​Nigeriërs in hof ná dwelmklopjag ​Onsekerheid of lasbrief vir Zuma se seun uitgereik is ​Sir David Graaff oorlede ​Man verdrink by Coney Glen in Knysna ​Man met steekwonde vas aan boom gevind ​Japanse premier ‘sprakeloos’ ná onthoof-video ​Ruimtetuig op Mars gevind
Nuus

Diewe steel Franse avonturier se rolstoel

Deur sapa-afp Maandag 12 Augustus 2013 12:18
RENNES. - 'n Franse avonturier, wie se arms en bene geamputeer is, se spesiaal ontwerpte rolstoel is gesteel terwyl hy met vakansie in die noorde van Frankryk was.
Philippe Croizon, bekend vir sy swem- en duikavonture en die eerste viervoudige geamputeerde wat oor die Engelse Kanaal kon swem, het 'n pleidooi aan die diewe gerig om sy rolstoel terug te bring.
"Hulle het nie net my rolstoel gesteel nie, maar ook my onafhanklikheid," het Croizon Sondag aan AFP gesê.
Die 46-jarige het gesê die rolstoel, waarmee hy op enige terrein kan beweeg, is splinternuut en spesiaal vir hom ontwerp.
Croizon het sy arms en bene verloor nadat hy in 1994 ’n elektriese skok gekry het toe hy op ’n leer gestaan en sy TV-antenna geskuif het, wat aan ’n kragdraad geraak het.
Sedertdien het hy in 2010 oor die Engelse Kanaal geswem en in Januarie vanjaar die eerste viervoudige geamputeerde geword wat 'n duikpoging van 33 m suksesvol kon uitvoer.