Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Saterdag


30°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 38%

Sondag


29°C / 15°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


32°C / 19°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Dinsdag


29°C / 17°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Woensdag


29°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Nuus

'Dronkaard' vas wat te stadig ry

Deur rsg Maandag 12 Augustus 2013 06:51

JOHANNESBURG. - Die Johannesburgse metropolisie het 'n man in hegtenis geneem wat teen 30 km/h op die N1-Noord in Midrand gery het. 

Volgens berigte was die man onder die invloed van drank. 

Hoofsuperintendent Wayne Minnaar het gesê die man het uiters stadig in die vinnige baan gery terwyl die motor se hoofligte afgeskakel was. 

Die man is in hegtenis geneem en na die Midrand polisiestasie geneem. 

Hy sal Dinsdag in die Randburgse landdroshof verskyn.