Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 16°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Woensdag


27°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Donderdag


25°C / 14°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Vrydag


26°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Saterdag


23°C / 13°C

Wind 48km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sondag


27°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Nuus

Honderde inwoners ruk op oor dienslewering in KZN

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 17:08
JOHANNESBURG. – Sowat 1 000 inwoners van die Nonyi- informele nedersetting in Mandeni het Maandag die strate ingevaar oor dienslewering in die gebied.
Inwoners het polisiebeamptes met klippe bestook en rubberkoeëls en traanrook is gebruik om hulle uiteen te jaag, het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder, gesê.
Die betogers eis dat Siphesihle Zulu, burgemeester van die Mandeni-munisipaliteit, met hulle praat. 
Niemand is in hegtenis geneem nie.