Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


26°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 58%

Maandag


20°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 40.8mm


Humiditeit 86%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 68%

Woensdag


23°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Nuus

Inwoners val gay paartjie aan

Deur sapa-afp Maandag 12 Augustus 2013 12:35 nm.
 
PORT-AU-PRINCE. - 'n Britse man en sy Haïtiese lewensmaat is die naweek by die paartjie se privaat verlowingseremonie deur tientalle plaaslike inwoners aangeval.
Die polisie sê die inwoners het die paartjie met klippe en petrolbomme bestook. 
Talle mense is beseer en twee motors is aan die brand gesteek. Inwoners het ook vensters gebreek by die woning waar die seremonie in Port-au-Prince, Haïti, gehou is
Insp. Patrick Rosarion het aan AFP gesê die polisie het betyds opgedaag om te keer dat mense doodgemaak word.
Die Britse man was 'n lid van die Rooi Kruis.
'n Regsadvokaat sê dié aanval is 'n duidelike voorbeeld van homofobie.