23 Mei 18:25
11°C / 21°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


21°C / 11°C

Wind 18km/h


Reënval 1.1mm


Humiditeit 64%

Sondag


22°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 72%

Maandag


19°C / 15°C

Wind 25km/h


Reënval 0.5mm


Humiditeit 59%

Dinsdag


19°C / 11°C

Wind 18km/h


Reënval 1.4mm


Humiditeit 70%

Woensdag


21°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Donderdag


21°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 70%

Nuus

Man in hospitaal na vuurdans skeefloop

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 08:58
KNYSNA. - 'n Man is met ernstige brandwonde in die hospitaal opgeneem nadat sy hare aan die brand geslaan het tydens 'n vuurdans op Buffelsbaai naby Knysna, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Dié vuurdanser, 'n man in sy dertigs, het Saterdag by 'n partytjie by die Buffelsbaai-karavaanpark opgetree toe hy aan die brand geslaan het, het Graeme Harding, die NSRI se stasiebevelvoerder in Knysna gesê.
Hy is vir eerste- en tweedegraadse brandwonde behandel en sy toestand is tans ernstig maar stabiel.