Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Dinsdag


27°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Woensdag


27°C / 17°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Vrydag


26°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Saterdag


27°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Nuus

Man sterf by Waterfront-hawe

Maandag 12 Augustus 2013 6:52 vm.

KAAPSTAD. - 'n Man is dood nadat sy voertuig van die oostelike landingshoof by die V&A Waterfront in Talfelbaaihawe in Kaapstad afgeloop het, het RSG Maandag berig.

'n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), Craig Lambinon,  het gesê die passasier kon dit regkry om uit die voertuig te ontsnap en self aan wal te gaan. 

'n Werker in die gebied het in die water gespring en die voertuig se ruit gebreek. 

Volgens inligting word die bakkie vir instandhouding aangewend. 

Lambinon het gesê die werker het dit reggekry om die bestuurder te bevry, maar hy is deur nooddienswerkers op die toneel dood verklaar. 

Die passasier word vir skok behandel.