Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Woensdag


23°C / 12°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Donderdag


26°C / 13°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 36%

Vrydag


29°C / 13°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Saterdag


23°C / 12°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Sondag


25°C / 12°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Nuus

Man sterf in sneeustorting in NS

Deur sapa-dpa Maandag 12 Augustus 2013 10:26
WELLINGTON. - 'n Nieu-Seelandse man het vroeër in 'n sneeustorting in Queenstown op die suid-eiland gesterf. 
Die polisie sê die 30-jarige man het 500 m ver van ‘n steil berg in die Remarkables-reeks geval toe ‘n vier meter wye sneestorting hom getref het. 
Volgens die polisie is die klimmer se metgesel ongedeerd.
Geen verdere inligting is verskaf nie.