Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 57%

Maandag


26°C / 12°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Dinsdag


26°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 38%

Woensdag


20°C / 12°C

Wind 16km/h


Reënval 1.8mm


Humiditeit 92%

Donderdag


23°C / 10°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Vrydag


28°C / 12°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 24%

Nuus

Mandela maak 'bestendige vordering'

Maandag 12 Augustus 2013 14:20

Oudpres. Nelson Mandela Foto: Argief

JOHANNESBURG. – Dokters wat oudpres.Nelson Mandela behandel het gesê die voormalige staatshoof maak stadige, maar bestendige vordering.
Die presidensie het Maandag in 'n verklaring gesê Mandela word steeds in die Harthospitaal in Pretoria behandel. Mandela is meer as twee maande gelede met 'n wederkerende longinfeksie in die hospitaal opgeneem, berig die SABC.
Dokters het aan pres. Jacob Zuma gesê Mandela toon goeie vordering.
Die mediese span het ook benadruk dat hoewel Mandela se gesondheid verbeter, is hy steeds in 'n kritieke toestand.