Kaapstad Verander Area

Vandag


31°C / 18°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Maandag


34°C / 20°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


35°C / 18°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 38%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 68%

Donderdag


25°C / 15°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Vrydag


28°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Nuus

Marikana-tragedie herdenk

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 14:43

Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof. Foto: Argief

JOHANNESBURG. – Verskeie saamtrekke sal deur die regering, gemeenskappe, mynmaatskappye en arbeidsorganisasies gehou word om die Marikana-tragedie te herdenk, het Riah Phiyeha, nasionale polisiehoof, gesê.
Phiyega het Sondag 'n toespraak gelewer in Langa, Kaapstad, waar 'n gebedsessie ter herinnering van die tragedie deur lede van die Suid-Afrikaanse Metodiste-kerk gehou is.
"Ek vra dat ons ernstig bid en 'n gedagte spaar vir die families, vriende en kollegas van die sekerheidswagte, polisiebeamptes, werkers en vakbondbeamptes wat hul lewe verloor het.
"Baie van diegene wat deur die tragedie geraak is, rou steeds. Sommige is steeds kwaad," het Phiyega in 'n toespraak gesê.
 Phiyega het gesê die tragedie het ook die polisie as individue en as organisasie geraak.
"Ek voel die pyn wat hulle ervaar… Ek probeer dit verwerk."