Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Saterdag


24°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


25°C / 15°C

Wind 28km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 58%

Maandag


20°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 2.5mm


Humiditeit 81%

Dinsdag


23°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 68%

Woensdag


22°C / 15°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Nuusflitse
Man ontnugter met droomvrou, wurg haar Rowers grawe tonnel om bank te beroof Vermeende verkragter gesoek MH370: Seuns dagvaar oor pa se “dood” Beroemde bokskryt glo gesteel Thuli Madonsela: Jy's nie bo die reg, JZ 13-jarige ontvoer: 'Toestande in ouerhuis nie noodwendig sleg' Steve Hofmeyr ken nie apartheid - Virginia Keppler Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help
Nuus

Multimiljoenrand eNatis-kontrak ondersoek

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 12:16 nm.
JOHANNESBURG. – Die Valke ondersoek 'n multimiljoenrand eNatis-kontrak nadat bewerings van bedrog aan die lig gekom het.
"Die saak het te doen met eNatis… dat die kontrak [na bewering] nie deur 'n tenderproses gegaan het nie," het kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, gesê.
Tasima, die konsortium aan wie die eNatis-kontrak toegeken is, word daarvan beskuldig dat hy 'n rekening van R12 miljoen aan die departement van vervoer gestuur het vir werk wat nie gedoen is nie, berig The Times.
Die konsortium is in 2001 'n kontrak van R403 miljoen toegeken vir die administrasie van rybewyse. Vanaf 2007 is die kontrak maandeliks hernu.
Tasima is gewikkel in 'n hofstryd om R118 miljoen in onbetaalde fooie van die departement te verhaal. 
In 'n beëdigde verklaring wat in Februarie by die hof ingedien is, het Collins Letsoalo, voormalige uitvoerende hoof van die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC), gesê sommige van die Tasima se eise word dispuut.
"Die klag hou verband met Tasima se eis van R12 miljoen vir werk wat nie gedoen is nie. Die dienste is gelewer deur 'n maatskappy genaamd  MSRD [Mandate Strategy Roadmap and Delivery] en is in Maart 2010 afgehandel," lui die verklaring.