29 Augustus 14:38
13°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 13°C

Wind 35km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Sondag


16°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Maandag


16°C / 14°C

Wind 34km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Dinsdag


18°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 69%

Woensdag


18°C / 12°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


19°C / 14°C

Wind 26km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 63%

Nuus

Openbare Beskermer besoek Nkandla

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 15:44

Adv. Thuli Madonsela. Foto: Argief

KAAPSTAD. – Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het Maandag pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla besoek as deel van haar ondersoek na opgraderings by dié huis, het die ministerie van verdediging gesê.
"Die besoek is 'n 'inspeksie in loco' as deel van die kantoor van die openbare beskermer se ondersoek na die opgraderings wat regeringsdepartemente by die huis gedoen het," het die ministerie in 'n verklaring gesê.
Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het Madonsela vergesel.
Madonsela het verlede maand gesê haar verslag na beweerde ongerymdhede in die opgraderings by Nkandla is 99% afgehandel.