24 Mei 21:15
12°C / 22°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 12°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 71%

Maandag


19°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 24km/h


Reënval 3.8mm


Humiditeit 81%

Woensdag


21°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Donderdag


22°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Vrydag


18°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 12.4mm


Humiditeit 76%

Nuus

Polisiebeamptes moet heropgelei word, sê vakbond

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 15:36
JOHANNESBURG. – Polisiebeamptes moet heropgelei word om gebeure soos dié wat verlede jaar by Lonmin se Marikana-myn plaasgevind het, te verhoed, het die Nasionale Raad van Vakbonde (Nactu) gesê.
"Die polisie[beamptes] moet heropgelei word oor hoe om situasies soos die een in Marikana te hanteer. Indien hulle [die beamptes] korrek opgelei was, sou die mense nooit gesterf het nie," het Mangaliso Mdhlela, woordvoerder van Nactu, gesê.
"Die polisie in Marikana het presies dieselfde opgetree as die apartheidsregering toe sy polisie 60 betogers in Sharpeville doodgeskiet het. Die Marikana-voorval was 'n verontagsaming van ons grondwet se voorsiening om lewe te respekteer."