Kaapstad Verander Area

Vandag


32°C / 20°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 33%

Dinsdag


29°C / 16°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Woensdag


27°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Donderdag


25°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Vrydag


27°C / 15°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Saterdag


22°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 61%

Nuus

Polisiemag het nog nie verander, sê regter

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 12:56
JOHANNESBURG. – Die gedrag van Suid-Afrika se polisiemag het sedert die apartheidsera grootliks onveranderd gebly, het Zac Yacoob, 'n voormalige regter van die konstitusionele hof, gesê.
"Ongelukkig lyk dit nie asof die polisie van vandag beter is as die polisie van gister nie," het Yacoob volgens The New Age in verwysing na die Marikana-tragedie gesê.
Altesame 44 mense het in Augustus verlede jaar gesterf tydens onrus by Lonmin se Marikana-myn in Rustenburg.
Yacoob het 'n toespraak gelewer by die herdenking van die Golela-nege in Chatsworth, Durban.
Nege anti-apartheidsaktiviste, bekend as die Golela-nege, se lyke is gevind nadat hulle in 1988 naby die Swaziland-grens by Golela in 'n hinderlaag aangeval is.