29 Julie 06:53
11°C / 13°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


13°C / 11°C

Wind 41km/h


Reënval 3mm


Humiditeit 86%

Donderdag


13°C / 11°C

Wind 27km/h


Reënval 29mm


Humiditeit 71%

Vrydag


13°C / 9°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 58%

Saterdag


16°C / 9°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 55%

Sondag


18°C / 12°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 52%

Maandag


15°C / 12°C

Wind 34km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Nuus

Sinkgat sluk gebou naby Disney World in

Deur afp Maandag 12 Augustus 2013 17:14

'n Gedeelte van 'n gebou by die Summer Bay-oord in Clermont, Florida, is beskadig nadat dit vroeg Maandag deur 'n sinkgat ingesluk is. Foto: AP

WASHINGTON. – 'n Gebou in 'n vakansie-oord naby Disney World is gedeeltelik deur 'n sinkgat ingesluk en 'n ander gebou het ineengestort, het die plaaslike media Maandag berig.
Gaste by die Summer Bay-oord in Clermont, Sentraal-Florida, het laat Sondag kraakgeluide gehoor terwyl die grond onder hulle meegegee en vensters begin breek het, berig die Orlando Sentinel.
Nie een van die sowat 36 gaste wat in die gebou was, is beseer nie, het CNN berig. 
Volgens die plaaslike media het die gaste tussen 10 en 15 minute gehad om te ontsnap. Die sinkgat was 18 meter wyd.