06 Mei 09:26
10°C / 21°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


21°C / 10°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Donderdag


26°C / 14°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 35%

Vrydag


29°C / 12°C

Wind 9km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 24%

Saterdag


23°C / 14°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


23°C / 13°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Maandag


26°C / 13°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Nuus

Twee 'renosterstropers' in reservaat vasgetrek

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 17:28
JOHANNESBURG. – Twee vermeende renosterstropers is in die Zoeloeland-renosterreservaat in noordelike KwaZulu-Natal in hegtenis geneem.
Die twee is Vrydag aangekeer nadat veldwagters van hul plan in kennis gestel is, het Dave Robertson, bestuurder van die reservaat, gesê.
'n Geweer, 10 rondes ammunisie en 'n byl is in die mans, albei Nigeriërs, se besit gevind.
Hulle is aan die polisie in Mkuze oorhandig.