Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 11°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 28%

Sondag


26°C / 13°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 29%

Maandag


23°C / 13°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


25°C / 14°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Woensdag


22°C / 11°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Donderdag


24°C / 12°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Nuus

Twee vas ná hulle krokodille verkoop

Deur sapa Maandag 12 Augustus 2013 16:58
JOHANNESBURG. – Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering krokodille in Limpopo verkoop het, het die polisie Maandag gesê.
Kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie het Sondag 'n wenk ontvang oor die twee mans wat krokodille uit 'n huis in Ga-Mothapo verkoop.
Polisiebeamptes, wat hulle as kopers voorgedoen het, het speurders gelei na die huis waar die krokodille verkoop  is. 
'' 'n Volledige ondersoek sal gedoen word om vas te stel waar die diere bekom is," het Otto gesê.
Diere-inspekteurs het die krokodille verwyder.
Die twee mans het Maandag in die Mankweng-landdroshof verskyn.