30 Augustus 01:31
14°C / 17°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


17°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Maandag


17°C / 14°C

Wind 39km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Dinsdag


18°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 69%

Woensdag


18°C / 12°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 15km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 60%

Vrydag


20°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 58%

Nuus

Twee vas oor boelie-slagoffer se dood

Deur reuters Maandag 12 Augustus 2013 08:39

Rehtaeh Parsons se lewensondersteuningsmasjiene is afgeskakel nadat sy vroeër vanjaar probeer selfmoord pleeg het. Foto: AP

VANCOUVER. - Die Kanadese polisie het twee mans in hegtenis geneem in verband met 'n voorval waarin 'n tienermeisie selfmoord probeer pleeg het nadat sy maande lank op die internet deur klasmaats afgeknou is. 
'n Verklaring wat Sondag deur die polisie uitgereik is het nie verdere inligting oor die arrestasies bekend gemaak nie. 
Rehtaeh Parsons (17) van Halifax, Nova Scotia se lewensondersteuningsmasjiene is in April vanjaar afgeskakel nadat sy probeer het om haar eie lewe te neem.
Parsons se ouers het gesê hul dogter moes volgehoue teistering, insluitende foto's wat op die internet versprei is en volgens haar 'n seksuele aanranding in November 2011 was, verduur. 
Selfoonfoto's van die beweerde aanranding is onder Parsons se klasmaats en op sosiale media netwerke versprei.