Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 15°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Saterdag


26°C / 14°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


28°C / 17°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Maandag


26°C / 16°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


24°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Woensdag


25°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Nuus

Verdagtes vas oor suuraanval

Deur sapa-dpa Maandag 12 Augustus 2013 8:00 vm.
DAR ES SALAAM - Die polisie in Zanzibar het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die suuraanval op twee Britse vroue op dié vakansie-eiland.
Die 18-jarige vroue, wat albei vir 'n welsynsorganisasie werk, is verlede week in die strate van Zanzibar se hoofstad, Stone Town, aangeval deur twee mans wat op 'n bromponie gevlug het.
Die regering het 'n beloning van R 6 000 (sowat R58 000) aangebied vir inligting wat kon help om die skuldiges vas te trek.
Mohamed Mhina, 'n polisiewoordvoerder, het gesê die polisie het verskeie verdagtes ondervra en Sondag twee in hegtenis geneem.
Hy wou nie verdere inligting aan die media verskaf nie.
Die vroue word tans in hospitale in Brittanje behandel.