Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 14°C

Wind 17km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 67%

Sondag


24°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Maandag


27°C / 13°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Dinsdag


26°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Woensdag


20°C / 11°C

Wind 21km/h


Reënval 1.4mm


Humiditeit 63%

Donderdag


23°C / 10°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Nuus

Verwydering van vragskip gestaak

Maandag 12 Augustus 2013 12:54
KAAPSTAD. – Pogings om die gestrande Kiani Satu weer vlot te maak, sal Dinsdag hervat word. 
Die skip, met tonne rys en olie aanboord, het Donderdag naby Buffelsbaai in die Suid-Kaap gestrand, berig RSG.
Die vlot maak van die skip moes uitgestel word weens meganiese probleme met 'n helikopter wat met die operasie sou help. 
 Intussen spook spanne steeds om olie te verwyder uit 'n beskadigde tenk. Daar word beraam dat tussen drie- en vyf-ton olie reeds uitgelek het.