Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 14°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Saterdag


25°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


25°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Maandag


20°C / 15°C

Wind 33km/h


Reënval 68.2mm


Humiditeit 88%

Dinsdag


23°C / 15°C

Wind 15km/h


Reënval 0.6mm


Humiditeit 69%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Nuusflitse
Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help Seepunt: Telkom Direct is beroof Tweede tienermeisie sterf ná skietvoorval by skool 'Hiernamaals is te voorskriftelik' Regter maak prostituut stil in Dewani-saak Thailand gooi seksofferhande weg Senzo Meyiwa se moordenaars steeds op vrye voet Marcia Strassman sterf aan borskanker Demetri Catrakilis deel sy wenresep Noordwes: Boere skiet plaasaanvallers dood
Nuus

Vrou vermoor toe sy nie toestemming vir inkopies vra

Deur sapa-dpa Maandag 12 Augustus 2013 12:17 nm.
KUNDUZ. - 'n Man het sy vrou doodgemaak omdat sy inkopies gaan doen het sonder sy toestemming, het die Afgaanse polisie Maandag gesê.
"Khodaidad, 'n inwoner van die Chardara-distrik in die noorde van Afganistan, het sy 24-jarige vrou Sondagmiddag doodgeskiet net omdat sy na 'n mark gestap het om inkopies te doen," het die distrik se polisiehoof, Mohayyudin Khan, gesê.
"Die moordenaar het op die vlug geslaan, maar die polisie het reeds 'n soektog na die verdagte geloods," het Khan aan die dpa-nuusagentskap gesê.
Afganistan se onafhanklike menseregte kommissie het verlede maand sy kommer uitgespreek oor die skielike toename in voorvalle van geweld teenoor vroue.
Vanaf 20 Maart tot 20 Junie is meer as 700 sulke gevalle by die kommissie aangemeld, sowat 30% meer as tydens dieselfde tydperk verlede jaar.
Die kommissie het verder gesê meer as 240 vrouens is tydens die Maart tot Junie-tydperk deur hul eie familielede vermoor.