Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 14°C

Wind 17km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 67%

Sondag


24°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Maandag


27°C / 13°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Dinsdag


26°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Woensdag


20°C / 11°C

Wind 21km/h


Reënval 1.4mm


Humiditeit 63%

Donderdag


23°C / 10°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Nuus

‘Boston-bomplanter’ se vriende ook aangekla

Deur ap Dinsdag 13 Augustus 2013 15:50
BOSTON. – Twee kollegevriende van die oorlewende Boston-marathon-bomverdagte gaan aangekla word op aanklagte dat hulle bewyse uit sy koshuiskamer verwyder het.
Dias Kadyrbayef en Azamat Tazhayakof sal na verwagting Dinsdag in ’n federale hof verskyn op aanklagte van regsverydeling en sameswering. Indien hulle skuldig bevind word, kan hulle tot 20 jaar tronkstraf opgelê word. 
Aanklaers het gesê die 19-jarige mans van Kazakstan het probeer om die ondersoek na die bomontploffings op 15 April te stuit deur vuurwerk en ander items, wat hulle ’n dag voor Dzhokhar Tsarnaef se inhegtenisneming in sy kamer gevind het, te verwyder.
Owerhede het later die vuurwerk by ’n stortingsterrein gevind.
Die regsverteenwoordigers van albei mans het gesê hulle het niks verkeerd gedoen nie.