Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 14°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Dinsdag


24°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 68%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Donderdag


25°C / 18°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 56%

Saterdag


26°C / 18°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Nuus

Ceres-verkragting: Baba sterk aan ná vierde operasie

Deur sapa Dinsdag 13 Augustus 2013 4:56 nm.
KAAPSTAD. – ’n Vier maande oue baba, wat in Ceres verkrag is, sterk aan in die hospitaal nadat sy haar vierde operasie ondergaan het, het die ANC-vroueliga Dinsdag gesê.
Die baba en haar ouers het geslaap toe ’n man haar op 3 Augustus ontvoer en verkrag het, het Arno Lamoer, provinsiale polisiehoof, vroeër gesê.
’n Sewejarige seun is uit dieselfde huis ontvoer en is ook verkrag.
Die polisie het ’n 32-jarige man ondervra, maar hy is later vrygelaat.