Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 12°C

Wind 28km/h


Reënval 5.3mm


Humiditeit 57%

Vrydag


22°C / 13°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Saterdag


24°C / 14°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


26°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 52%

Maandag


25°C / 17°C

Wind 13km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


23°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 8.1mm


Humiditeit 76%

Nuusflitse
Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help Seepunt: Telkom Direct is beroof Tweede tienermeisie sterf ná skietvoorval by skool 'Hiernamaals is te voorskriftelik' Regter maak prostituut stil in Dewani-saak Thailand gooi seksofferhande weg Senzo Meyiwa se moordenaars steeds op vrye voet Marcia Strassman sterf aan borskanker Demetri Catrakilis deel sy wenresep Noordwes: Boere skiet plaasaanvallers dood
Nuus

Gestremde dwelmmuil by lughawe vasgetrek

Dinsdag 13 Augustus 2013 1:55 nm.
JOHANNESBURG.  – ’n Gestremde dwelmmuil is by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem.
Eyewitness News berig die polisie is vol vertroue dat hulle toegeslaan het op ’n internasionale dwelmhandelsindikaat.
Die vrou is Sondag in hegtenis geneem nadat die polisie ’n wenk ontvang het en sy sal na verwagting Dinsdag in die Kemptonpark-landdroshof verskyn.
“Ons glo sy is deel van ’n groter sindikaat en dat haar inhegtenisneming ons na die ander lede van die sindikaat sal lei,” het kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, gesê.