Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 17°C

Wind 42km/h


Reënval 1.9mm


Humiditeit 65%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 6.4mm


Humiditeit 70%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Saterdag


27°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Sondag


25°C / 16°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Maandag


23°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Nuusflitse
China: 26 sterf in brand by steenkoolmyn IS ‘mees brutale bedreiging nog’ – Angela Merkel Steve Hofmeyr: Konsert glo R5 miljoen kwyt Man urineer in vliegtuig se gang Grypdief laat spaander met handsak, R5 000 Opgekapte lyk in Kampsbaai gevind Gedwonge verhuising staar advokate in die gesig Man ontevrede oor vroue-universiteite Seun kan nie matriek voltooi weens aanranding Boksombende help vir Blikkies met heupvervangings 'Eenhoring' kry groot belangstelling Munisipale Eskom-skuld buite beheer Eerste Italianer met Ebola ‘is stabiel’ Vermeende kaper geskiet, gewond Bomaanvalle in Nigerië eis minstens 45 Woonstelgebou stort ineen - 10 dood Pta-man skiet homself EFF-tugverslag dalk oorweeg Polisieman vas wat bewysstukke in barrakke bêre Kiesers begin stem in die Himalayas Hof bevind man is dalk ná dekades in tronk onskuldig Ferguson: Geweldpleging ná jurie besluit om polisieman nie te vervolg Don Steenkamp word weg van ander jeugdiges aangehou Julius Malema en wag in onderonsie Drie soldate in Kiëf doodgeskiet Bejaarde man vas ná hy tik smokkel Vier vas wat veiligheidsbeamptes beroof Anti-Israel groepe wil meer SA winkels boikot Sterker rand gaan petrolprys laat daal Staat se saak berus op sameswering - Dewani-advokaat O, wee ...hier kom die reën alweer Grusame vrouemoord: Bankier kan verrigtinge volg Pta-meisie hang haarself Bom by vlugbaltoernooi eis 45 Ouers verloor twee seuns in minder as 'n maand Foutiewe kragopwekker lei glo tot baba se dood Limpopo: OG het in April gewaarsku oor skolekos
Nuus

Hongarye ondersoek babasterftes by hospitaal

Deur reuters Dinsdag 13 Augustus 2013 2:22 nm.

BOEDAPEST. – Die premier van Hongarye, Viktor Orban, het beveel dat ’n ondersoek gedoen word na die sterftes van agt vroeggebore babas in vyf dae by ’n hospitaal in die stad Miskolc.

“Ons probeer vasstel of daar ’n moontlike infeksie kon wees,” het die minister van gesondheid, dr. Miklós Szócska, gesê en bygevoeg dat hy nie van plan is om die gespesialiseerde afdeling by die Borsod-Abauj-Zemplen-hospitaal, waar honderde vroeggebore babas elke jaar behandel word, te sluit nie. 

Sterftesyfers by dié afdeling het tot ongeveer 30 per jaar gedaal, vanaf 50 gedurende die laaste twee jaar, het Szócska gesê. 

Szócska het gesê hy verwag om binne die volgende twee weke die uitslae van laboratorium-toetse terug te kry.

Die direkteur van die hospitaal is intussen geskors. 

’n Polisiewoordvoerder het Dinsdag gesê dat ’n strafregtelike ondersoek ook aan die gang is, maar wou nie verdere inligting gee nie.