Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Saterdag


30°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Sondag


29°C / 17°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


34°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 26%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.7mm


Humiditeit 58%

Nuus

Minister van gesondheid in die hospitaal opgeneem

Deur sapa Dinsdag 13 Augustus 2013 15:00

Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid. Foto: Argief

JOHANNESBURG. – Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, is Dinsdag in die Steve Biko- Akademiese hospitaal in Pretoria opgeneem.
Joe Maila, woordvoerder van die ministerie van gesondheid, het gesê Motsoaledi is Dinsdagoggend in die hospitaal opgeneem vir ’n operasie. Hy het gesê die minister sal minstens ’n week buite aksie wees.
Gwen Ramokgopa, adjunkminister van gesondheid, het Motsoaledi ’n spoedige herstel toegewens.