Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 58%

Maandag


25°C / 14°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Dinsdag


25°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 65%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Donderdag


25°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 57%

Nuus

Polisie kap terug oor DNS-ontleding

Dinsdag 13 Augustus 2013 1:54 nm.
JOHANNESBURG. –  Die polisie het teruggekap oor bewerings dat die agterstand van meer as 10 000 sake in die land se DNS-ontleding weens onbevoegdheid is.
Dít volg ná kritiek van die Demokratiese Alliansie nadat die minister van polisie bekend gemaak het dat daar ’n toename van 322% is in die aantal sake waarna forensiese ontleders moet kyk, berig OFM.
Johannes Phahlane, polisiewoordvoerder, het gesê dié syfer is weens ’n skerp toename in die aantal monsters wat beamptes versamel het.
“Ons het ’n strategie wat ons volg om die sake wat inkom en dié wat reeds in die laboratorium is, te hanteer. So, hoewel daar ’n toename is in die sake wat ons ontvang, het ons produktiwiteit ook verbeter.”