29 Augustus 05:04
13°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 13°C

Wind 34km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Sondag


17°C / 14°C

Wind 27km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Maandag


17°C / 14°C

Wind 27km/h


Reënval 3mm


Humiditeit 74%

Dinsdag


18°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 67%

Woensdag


19°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


21°C / 14°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 60%

Nuus

Polisie nie aanspreeklik vir verdagte se dood

Deur rsg Dinsdag 13 Augustus 2013 06:43

KAAPSTAD. - Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het bevind daar is geen aanduiding dat die 23-jarige diefstal verdagte Molefi Mohlaping aangerand is voordat hy in sy sel in die Maokeng polisiekantoor in Kroonstad in die Vrystaat dood is nie. 

Hy het hom met 'n stuk laken aan sy selvenster opgehang. 

Mohlaping se ontstoke familie eis dat daar streng opgetree word teen diegene wat vir sy dood verantwoordelik is.