Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 15°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


23°C / 14°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Dinsdag


23°C / 13°C

Wind 17km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 60%

Woensdag


23°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 2.9mm


Humiditeit 81%

Nuus

Polisie soek verdagtes ná gru-moord op apteker

Dinsdag 13 Augustus 2013 12:56 nm.
ORANJEVILLE. –  Die polisie in die Vrystaat hoop om binnekort ’n deurbraak te maak in die ondersoek na die moord op ’n apteker van Oranjeville.
’n Polisiewoordvoerder, Peter Kareli, sê  Vivien Ponté (57) se naakte, verbrande lyk is Maandagoggend in die slaapkamer van haar huis gevind, berig OFM.
Haar hande en voete was vasgebind en sy het kneusplekke aan haar kop en liggaam gehad. 
Dié gebore Italianer, wat op sesjarige ouderdom saam met haar ouers na Suid-Afrika gekom het, het alleen in die drieslaapkamerhuis aan die oewer van die Vaaldam gebly, het Volksblad berig.
Sy was nie getroud nie en het nie kinders nie.
Ponté was ’n apteker, maar dis onseker vir wie sy gewerk het.