Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 76%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Dinsdag


29°C / 18°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Woensdag


22°C / 16°C

Wind 39km/h


Reënval 6.2mm


Humiditeit 74%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 3.1mm


Humiditeit 66%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Nuus

Renoster in 'bes bewaakte' park gestroop

Deur sapa-afp Dinsdag 13 Augustus 2013 1:43 nm.
NAIROBI. - Gewapende mans het ‘n witrenoster in die stad se nasionale park doodgeskiet.
Keniaanse natuurbeamptes sê dié voorval is ‘n “astrante” aanval op een van die land se terreine wat die beste bewaak word. 
Die aanval kom te midde van ‘n toename in olifant- en renosterstropery in die land.
Amptenare meen dié aanval in die nasionale park – wat die hoofkwartiere van die regering se Kenya Wildlife Service (KWS) is – bewys hoe maklik stropers die land se diere kan uitroei. 
Paul Udoto, ‘n woordvoerder van KWS, het bevestig dat die renoster onthoring is, waarna die stropers op die vlug geslaan het. 
“Dit is die eerste soortgelyke stroping in die park in die afgelope ses jaar,” het die woordvoerder gesê.
Dit bring die aantal renosters wat sedert die begin van die jaar in die land uitgewis is, op 35 te staan.