Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Saterdag


30°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 38%

Sondag


29°C / 15°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


32°C / 19°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Dinsdag


29°C / 17°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Woensdag


29°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Nuus

Renosters in natuurreservaat onthoring

Deur sapa Dinsdag 13 Augustus 2013 17:25
JOHANNESBURG. – Alle wit renosters in die Rietvlei-natuurreservaat buite Pretoria is onthoring om hulle van stropers te beskerm, het die stad Tshwane Dinsdag gesê.
'n Opgeleide wildvanger het die operasies uitgevoer en 'n toepaslike permit vir die proses is uitgereik, het Selby Bokaba, woordvoerder, in 'n verklaring gesê.
"Mikroskyfies is op die diere en horings ingeplant en DNS-monsters is geneem vir 'n databank in Onderstepoort."
Bokaba het gesê altesaam 1 722 renosters is tussen 2010 en 30 April 2013 gestroop. Drie jaar gelede het Tshwane twee renosters aan die hande van stropers verloor.
"Wanneer renosters onthoring word, sal die horings op dieselfde manier as 'n vingernael teruggroei. Die hergroei van 'n renosterhoring is tussen sowat vier en sewe sentimeter per jaar."