04 September 20:48
15°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 15°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 64%

Sondag


21°C / 14°C

Wind 39km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 61%

Maandag


15°C / 13°C

Wind 19km/h


Reënval 8mm


Humiditeit 83%

Dinsdag


14°C / 11°C

Wind 15km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 69%

Woensdag


14°C / 11°C

Wind 30km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Donderdag


14°C / 12°C

Wind 35km/h


Reënval 6mm


Humiditeit 78%

Nuus

Russiese stapper verdwyn by berg Merapi

Deur ap Dinsdag 13 Augustus 2013 16:19
JOGJAKARTA (Indonesië). – Reddingswerkers is op soek na ’n Russiese stapper wat verdwyn het terwyl hy by die aktiefste vulkaan op die hoofeiland van Java gestap het.
Teguh Supriyadi, woordvoerder van die plaaslike soek-en-reddingsagentskap, het gesê Ehbrehnin Jeweni het Saterdag berg Merapi geklim en het in ’n boodskap aan sy vriendin gesê hy het verdwaal. 
Supriyadi het gesê 48 reddingswerkers is Dinsdag gestuur om na die 26-jarige Jeweni te soek. Jeweni het Maandag in die laaste boodskap wat ontvang is, gesê hy is in ’n rivier en stap na ligte, wat volgens hom ’n dorp is. Sy voetspore is Maandag gevind.
Die  vulkaan op berg Merapi is die aktiefste in Indonesië en is ’n gewilde stapplek vir toeriste.
Dosyne aktiewe vulkane kom in Indonesië voor. Merapi, die aktiefste, het in 2010 die dood van 350 mense veroorsaak.