01 Augustus 07:46
10°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 10°C

Wind 9km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 56%

Sondag


18°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 54%

Maandag


17°C / 13°C

Wind 33km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 67%

Dinsdag


15°C / 13°C

Wind 33km/h


Reënval 18mm


Humiditeit 85%

Woensdag


16°C / 12°C

Wind 9km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 69%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 8km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 53%

Nuus

Sleepdood: Nege polisiebeamptes kry borgtog

Deur sapa Dinsdag 13 Augustus 2013 16:57
JOHANNESBURG. – Die nege polisiebeamptes wat van die moord op die taxibestuurder Mido Macia beskuldig word, is Dinsdag in die Benoni-landdroshof borgtog toegestaan.
Die nege beamptes het weer om borgtog aansoek gedoen nadat hul regsverteenwoordigers aan die hof gesê hulle het nuwe bewyse. Die hof het die beamptes vroeër borgtog geweier.
Macia is op 26 Februarie aan ’n polisievoertuig vasgebind en in ’n straat in Daveyton aan die Oos-Rand gesleep. Hy het ure later in polisie-aanhouding gesterf.
Die beskuldigdes is Meshack Malele (45), Thamsanqa Ncema (35), Percy Mnisi (26), Bongumusa Mdluli (25), Sipho Ngobeni (30), Lungisa Ewababa (31), Bongani Kolisi (27), Linda Sololo (56) en Motome Walter Ramatlou (37).