30 Augustus 13:54
14°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 14°C

Wind 17km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 87%

Maandag


17°C / 14°C

Wind 48km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 79%

Dinsdag


17°C / 14°C

Wind 35km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 69%

Woensdag


18°C / 13°C

Wind 24km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 64%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 62%

Vrydag


21°C / 14°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 56%

Nuus

Trio vas ná moord op boer

Deur sapa Dinsdag 13 Augustus 2013 15:48
JOHANNESBURG. – Drie mans wat van die moord op ’n boer van Newcastle beskuldig word, is Dinsdagoggend in hegtenis geneem, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, het gesê die mans sal Woensdag in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Die trio staan tereg op aanklagte van moord, huisbraak, diefstal en die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie.
Die 44-jarige Timothy Green is Sondagaand op sy plaas doodgeskiet.