Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 3.6mm


Humiditeit 46%

Sondag


29°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 26%

Dinsdag


28°C / 19°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Woensdag


25°C / 17°C

Wind 41km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Donderdag


31°C / 17°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 41%

Nuus

Twee klimmers sterf in sneeustorting

Deur sapa-ap Dinsdag 13 Augustus 2013 12:08
PARYS. - Die soek- en reddingsdienste in Chamonix, Frankryk, sê twee Italiaanse klimmers is dood toe ‘n sneeustorting hulle op Mont Blanc du Tacul in die Franse Alpe getref het. 
Volgens die reddingsdienste is ‘n ander klimmer bevry en in die hospitaal opgeneem. Sy toestand is nie bekend nie.
Die sneeustorting het Dinsdag om 04:00 (plaaslike tyd) gebeur.
Geen verdere inligting is verskaf nie.