30 Mei 18:24
12°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 12°C

Wind 37km/h


Reënval 8mm


Humiditeit 85%

Maandag


14°C / 12°C

Wind 54km/h


Reënval 2mm


Humiditeit 75%

Dinsdag


18°C / 15°C

Wind 17km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 79%

Woensdag


16°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 5mm


Humiditeit 79%

Donderdag


16°C / 14°C

Wind 27km/h


Reënval 6mm


Humiditeit 82%

Vrydag


16°C / 13°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 74%

Nuus

Vrou in haar huis op George verkrag

Deur sapa Dinsdag 13 Augustus 2013 15:01
JOHANNESBURG. – Die polisie is op die spoor van twee mans nadat ’n vrou in George verkrag en beroof is, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.
“Die 36-jarige vrou was omstreeks 14:30 Maandagmiddag in die agterplaas besig om wasgoed te was,” het kapt. Malcolm Pojie gesê.
“Toe sy terugkeer na die huis het sy op twee mans afgekom. Hulle het haar gedreig en geld geëis. 
Terwyl die een verdagte die huis geplunder het, het die ander een die vrou verkrag.” 
Die mans het met R2 000 gevlug. Hulle het vermoedelik by ’n oop deur ingekom.
Die polisie het ’n beloning uitgeloof en persone met inligting moet 044 803 4638, of 086 846 3633 skakel.