04 Julie 19:02
11°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 11°C

Wind 21km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Maandag


16°C / 11°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 67%

Woensdag


16°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 83%

Donderdag


16°C / 13°C

Wind 32km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Vrydag


17°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Nuus

Afrika, Ooste loop deur onder oorstromings

Deur bbc, sapa-afp Woensdag 14 Augustus 2013 11:23

‘n Gesin trotseer die sterk wind naby die waterfront in Hongkong, China, terwyl Orkaan Utor op die stad toesak. (Vincent Yu, AP)

KAAPSTAD. – Oorstromings het die afgelope twee weke verwoesting gesaai in talle Afrika-lande, asook in die Ooste.
In Soedan in Noord-Afrika het swaar reën en vloedwaters reeds die lewe van 150 000 mense geëis en minstens 26 000 huise is beskadig of verwoes. 
Die Verenigde Nasies verwag die dodetal sal verder styg. 
Die grensgebied tussen Rusland en China word ook deur hewige storms geteister. Meer as 300 mense is dood en talle word vermis ná die ergste oorstromings in 30 jaar in dié streek. 
China staal hom vir nog storms. Volgens berigte het die orkaan Utor op Hongkong toegesak nadat dit 'n spoor van verwoesting in Luzon in die noorde van die Filippyne gelaat en ses mense se lewens geëis het.
Talle skole en honderde vlugte word reeds ontwrig. Veerbootdienste na nabygeleë eilande is ook opgeskort.