Kaapstad Verander Area

Vandag


31°C / 18°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Maandag


34°C / 20°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


35°C / 18°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 38%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 68%

Donderdag


25°C / 15°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Vrydag


28°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Nuus

Baba se lyk in Ceres gevind

Deur sapa Woensdag 14 Augustus 2013 06:47
KAAPSTAD. – Die lyk van 'n baba is in Ceres in die Wes-Kaap gevind, het die polisie gesê.
Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners het die kind se lyk Maandag omstreeks 17:00 gevind.
"'n Saak van moord word ondersoek en 'n nadoodse ondersoek sal gedoen word om die oorsaak van die dood te bepaal. Niemand is in hegtenis geneem nie."
Geen verdere inligting is bekend gemaak nie.
Van Wyk het persone met inligting gevra om die polisie te kontak.