04 Julie 18:17
11°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 11°C

Wind 21km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Maandag


16°C / 11°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 67%

Woensdag


16°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 83%

Donderdag


16°C / 13°C

Wind 32km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Vrydag


17°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Nuus

Boston-bomverdagte se vriende ontken skuld

Deur sapa-afp Woensdag 14 Augustus 2013 10:44

Tamerlan Tsjarnaef en sy broer, Dsjokhar, wat vir die bomontploffings by vanjaar se marathon in Boston, Massachusetts, verantwoordelik gehou word. Tamerlan het in ‘n skietery met die plaaslike polisie gesterf.

BOSTON. – Twee kollegevriende van Dsjokhar Tsjarnaef, die verdagte in die Boston-marathon-bomontploffings, het skuld ontken op aanklagte wat verband hou met die verwydering van bewyse.
Dias Kadirbajef en Azamat Tasjajakof word daarvan beskuldig dat hulle bewyse uit die verdagte se koshuiskamer verwyder het. 
Hulle staan tereg op aanklagte van regsverydeling en sameswering. Hulle kan tot 20 jaar tronkstraf opgelê word indien hulle skuldig bevind word. 
Kadirbajef en Tasjajakof sal op 26 September weer in die hof verskyn. Hul verhoor sal na verwagting twee weke duur. 
’n Ingeligte sê 15 tot 20 getuies sal geroep word. 
Drie mense is vroeër vanjaar dood en meer as 200 beseer toe twee bomme naby die wenstreep van die Boston-marathon ontplof het.