Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Dinsdag


27°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Woensdag


27°C / 17°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Vrydag


26°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Saterdag


27°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Nuus

D-dag vir Vavi

Woensdag 14 Augustus 2013 8:08 vm.
JOHANNESBURG. – Die tafel is gedek vir 'n waarskynlike konfrontasie wanneer debatte rondom die toekoms van die hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi, vandag op die spits gedryf word.
Die vergadering van die vakbondfederasie se sentrale uitvoerende komitee vind by Cosatu-huis in Johannesburg plaas, berig die SAUK.
Vavi het erken dat hy 'n buite-egtelike verhouding met 'n 26-jarige getroude kollega gehad het en daar word beweer dat hy haar onregmatig aangestel het. 
Die vergadering sal deur 'n onwillige Numsa bygewoon word. Die vakbond het vergeefs probeer om die vergadering te laat afstel.