31 Augustus 21:48
13°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 13°C

Wind 37km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 73%

Woensdag


18°C / 12°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 20km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Vrydag


19°C / 13°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 63%

Saterdag


22°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 53%

Sondag


22°C / 16°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 60%

Nuus

Dokters Sonder Grense onttrek uit Somalië

Deur sapa-ap Woensdag 14 Augustus 2013 14:56
NAIROBI.  Die organisasie Médecins Sans Frontières (MSF), oftewel Dokters Sonder Grense, het Woensdag aangekondig dat hy ná 22 jaar se werk in Somalië uit dié land onttrek weens aanvalle op sy personeel.
Dokters Sonder Grense het gesê gewapende groepe en leiers in Somalië “ondersteun, verdra en vergewe” moorde, aanrandings en ontvoerings van hulpwerkers.
Die organisasie het gesê dié skuif sal duisende Somaliese burgers se humanitêre hulp afsny.
Die aankondiging volg 'n maand nadat twee Spaanse werkers van Dokters Sonder Grense vrygelaat is nadat hulle vir byna twee jaar in Somalië gevange gehou is.
MSF se internasionale president sê respek vir humanitêre beginsels bestaan nie meer in Somalië nie.