Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 12°C

Wind 28km/h


Reënval 5.3mm


Humiditeit 57%

Vrydag


22°C / 13°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Saterdag


24°C / 14°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


26°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 52%

Maandag


25°C / 17°C

Wind 13km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


23°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 8.1mm


Humiditeit 76%

Nuusflitse
Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help Seepunt: Telkom Direct is beroof Tweede tienermeisie sterf ná skietvoorval by skool 'Hiernamaals is te voorskriftelik' Regter maak prostituut stil in Dewani-saak Thailand gooi seksofferhande weg Senzo Meyiwa se moordenaars steeds op vrye voet Marcia Strassman sterf aan borskanker Demetri Catrakilis deel sy wenresep Noordwes: Boere skiet plaasaanvallers dood
Nuus

Duikboot met 18 bemanningslede ontplof

Deur afp Woensdag 14 Augustus 2013 6:46 vm.
NIEU-DELHI. – 'n Indiese vlootduikboot met sowat 18 bemanningslede aan boord het Woensdagoggend ná 'n ontploffing aan die brand geslaan en gesink.
Narendra Vispute, woordvoerder van die vloot, het gesê pogings word aangewend om vas te stel of die bemanningslede veilig is.
Die Indiese nuuskanaal NDTV het gesê 'n harde ontploffing is aangemeld. Sowat 12 brandweerwaens het na die hawe in Moembai gehaas en brandbestryders het sowat twee uur lank gespook om die brand te blus.
Vispute het gesê die oorsaak van die ontploffing word ondersoek. Geen verdere inligting is bekend gemaak nie.
Onderhoudswerk aan die 16 jaar oue Russies-vervaardigde duikboot, die INS Sindhurakshak, is onlangs gedoen.