Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Saterdag


23°C / 14°C

Wind 20km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 51%

Sondag


22°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 62%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Dinsdag


24°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Nuus

Duisende geraak deur gure weer in Kaapstad

Woensdag 14 Augustus 2013 9:20 vm.
KAAPSTAD. – Die stad Kaapstad se rampbestuursentrum het sowat 10 000 mense bygestaan wat onder meer in informele nedersettings deur oorstromings haweloos gelaat is. 
Sowat 2 000 huise is oorstroom, berig Eyewitness News.
"Nog reën en oorstromings word verwag en rampspanne is vir die res van die week op 'n hoë gereedheidsgrondslag geplaas," sê Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder van die rampbestuursentrum.
Die reën sal na verwagting teen Vrydag opklaar.
Stormsterk winde word ook tussen Kaappunt en Plettenbergbaai voorspel.