29 Mei 22:14
15°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 7mm


Humiditeit 78%

Sondag


15°C / 12°C

Wind 39km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 75%

Maandag


14°C / 12°C

Wind 54km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 72%

Dinsdag


18°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 3mm


Humiditeit 80%

Woensdag


16°C / 13°C

Wind 10km/h


Reënval 25mm


Humiditeit 71%

Donderdag


15°C / 12°C

Wind 11km/h


Reënval 5mm


Humiditeit 87%

Nuus

Egipte: Polisie begin protesgroepe uiteenjaag

Deur bloomberg Woensdag 14 Augustus 2013 10:29

Foto: AP

KAïRO. – Veiligheidsmagte in Egipte het Woensdag twee protesgroepe in Kaïro uiteengejaag waar Islamitiese ondersteuners van die voormalige president, Mohamed Moersi, teen sy afsetting betoog het.

Moersi se Moslem-broederskap sê minstens 30 mense is dood nadat die polisie op groepe by Rabaa en Nahda in die hoofstad toegeslaan het, maar die gesondheidsministerie kon geen sterfgevalle bevestig nie. 

Die Moslem-broederskap en sy bondgenote sê hulle sal aanhou betoog totdat die voormalige president, wat op 3 Julie deur die weermag uit die kussings gelig is, in sy amp herstel is.

Intussen het die tussentydse regering, wat deur die weermag ondersteun word, gewaarsku dat hy nie onbepaald die betogings sal duld nie en gewaarsku dat dit veiligheid bedreig.