Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 15°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 74%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 33km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 68%

Vrydag


24°C / 15°C

Wind 38km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Saterdag


25°C / 15°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Maandag


24°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Nuusflitse
Mthembu steeds in intensiewe sorg – ANC Man tronk toe wat stiefdogter verkrag Nene: Staat se gordel sal styf ingetrek word Man sterf toe hy van afleweringsvoertuig val Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk Bloemfonteiners is ongesond, Kapenaars gesond Joodse mans ontevrede oor vroue-advertensies 5 jaar vir Pistorius Wraak-porno: Facebook moet IP-adresse verskaf Neusselle laat verlamde man wéér loop Oscar se beproewing sal nóóit verby wees nie - Aimée Bejaarde egpaar al vier keer beroof Oscar de la Renta sterf Weduwee onthul hoe PW nee sê vir staatshulp Panda's gee bewaarder grys hare Vier mans vas ná suuraanvalle op vroue Seun kritiek ná partytjie-verkragting WGO verklaar Nigerië Ebola-vry Britse toeristemoord: Verdagtes glo fisiek mishandel Japan: Twee vroueministers bedank weens korrupsie Indiese marathon ontaard in klug China skenk voedsel vir Ebola-lande Somerset-Wes: Vroue-rower skiet wag JZ: Waarom kritiek oor Nkandla - wat van PW? Texas: Ebola-personeel hoor vandag
Nuus

Man doodgeskiet ná gyselaardrama by bank

Deur ap Woensdag 14 Augustus 2013 9:20 vm.
ST. JOSEPH (Louisiana). – 'n Man wat mense by 'n bank in Louisiana as gyselaars aangehou het, het twee oorblywende gyselaars gewond voordat polisiebeamptes hom doodgeskiet het. 
Kol. Mike Edmonson van die polisie in Louisiana sê die 20-jarige verdagte, wat as Fuaed Abdo Ahmed geïdentifiseer is, het tydens onderhandelings gedreig om die gyselaars dood te skiet. 
Toe die polisie by die gebou ingaan, het Ahmed die twee gyselaars in die bolyf geskiet waarna hy deur die amptenare geskiet is, sê Edmonson.
Volgens Edmonson is die gyselaars in 'n bedenklike toestand na 'n hospitaal geneem.
Die gewapende man het omstreeks 12:30 Dinsdagmiddag drie mense by die Tensas-bank in St. Joseph aangehou. Hy het later een van die vroue-gyselaars vrygelaat.