Kaapstad Verander Area

Vandag


32°C / 18°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Donderdag


33°C / 17°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Vrydag


27°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 60%

Saterdag


24°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 6.9mm


Humiditeit 49%

Sondag


27°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 41%

Maandag


30°C / 17°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 33%

Nuusflitse
​Johnny Depp herstel van ‘chupacabra-aanval’ ​Voltaire se boek ’n topverkoper ANC wil grondbesit beperk Polisie speel groot rol in ernstige misdaad - SAIRV Krokodil byt man van Pretoria aan been 4 mense sterf in bankdrama in Rusland De Zalze-bloedbad: 16-jarige is nog kritiek Beweerde metropolisie-roof: 2 verskyn in hof IS eis vrylating van terroris in ruil vir gyselaars Belastingbetalers dok op vir Ace Magashule se 72 gaste in Kuba 3 gesinslede dood in bloedbad by gholflandgoed Belfast-stadsraad: ‘Vermy vis op straat’ Vegvliegtuig stort neer: Dodetal styg tot 11 ANC gaan vir Selebi-begrafnis betaal 7 huiskomiteelede van Potch voorlopig geskors 3 mense op De Zalze vermoor Metropolisie beroof glo ma, 2 kinders Fliek oor FW de Klerk draai in die VSA Facebook-gebruikers ruk lank ‘in duister’ 10 dood toe vegvliegtuig teen ander vliegtuie bots Brandfort: Oë rek oor reuse-uitgawes Top-spioen in hof oor bedrog Padwoede-verhoor tot Augustus uitgestel Man sterf in ongeluk by nywerheidsonderneming SAL kanselleer vlugte na New York weens slegte weer Vrou op staproete in Llandudno beroof Nelspruit-ouma glo as seksslaaf aangehou 5 stories wat jy nie kan mis nie Valke trek 10 Nigeriërs vas Air Malaysia se webruimte binnegedring Mej. Heelal kom uit Colombia Oudsoldate van SA help in stryd teen Boko Haram Man in hof ná skietery by vulstasie in Kaapstad Kerk neem afskeid van jong dominee ná fratsongeluk ​Nigeriërs in hof ná dwelmklopjag ​Onsekerheid of lasbrief vir Zuma se seun uitgereik is ​Sir David Graaff oorlede ​Man verdrink by Coney Glen in Knysna ​Man met steekwonde vas aan boom gevind ​Japanse premier ‘sprakeloos’ ná onthoof-video ​Ruimtetuig op Mars gevind
Nuus

Meisie (9) in Wes-Kaap deur negejarige verkrag

Deur eyewitness news Woensdag 14 Augustus 2013 17:01
KAAPSTAD. – Die polisie sê ’n negejarige meisie weier om te praat nadat sy na bewering Dinsdag op ’n plaas naby Vredendal in die Wes-Kaap deur ’n negejarige seun verkrag is.
“Die saak is na maatskaplike werkers verwys want die meisie wil glad nie praat nie. Die polisie probeer steeds vasstel wat presies gebeur het,” het Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, Woensdag aan EyeWitness News gesê.
Eddie Wolf, ’n kliniese sielkundige, sê baie mense wat kinders verkrag en vermoor, was self slagoffers van mishandeling.
Die onlangse verkragting van ’n vier maande oue baba en sewejarige seuntjie in die Wes-Kaapse dorp Ceres het weer Suid-Afrika se hoë vlakke van kindermishandeling in die kollig geplaas. 
Die meisie is in ’n bestendige toestand in die hospitaal nadat sy vier keer geopereer is. 
Wolf het gesê baie kinderverkragters voel so verworpe en magteloos dat hulle hul woede op die weerlooste mense in die samelewing uithaal.